Friday, 9 November 2012

Graad 10

November-eksamen
Geen werksafbakening, alle teoretiese en praktiese werk wat behandel was, is belangrik.

Tuesday, 16 October 2012

Graad 12

Hersiening: Prakties
Uitwerk van 2011 rugsteunvraestel.
14h30 - 16h30

Tuesday, 11 September 2012

Graad 10

Praktiese Toets: 13 September 2012

Sigbladverwerking (30 punte)
Woordverwerking (10 punte)
Aanbiedings (20 punte)



Thursday, 30 August 2012

Graad 11

Tydens interskoleweek, in rooi getooi.




Graad 9 RV

Rekenaarvaardigheid:
Leerders besig om navorsing te doen vir PP aanbieding.
Onderwerp-Die hart



Monday, 20 August 2012

Graad 12

Hersiening: Databasisverwerking (20/08-23/08) • Skep tabel • Navrae • Verslae • Berekeninge Dins 21/08 (14h20-15h00) & Don 23/08 (14h20-15h00) Hulpklas: Databasis

Wednesday, 15 August 2012

Graad 12

Hersiening:
Sigbladverwerking
(20/08-24/08)

• Formatering van sigblad
• Funksies: If, Vlookup, teksfunksies, datum & tyd, ens
• Grafieke
• Formules

Don 16/08 (14h20-15h00)
Hulpklas: Vlookup & teksfunksies

Wednesday, 8 August 2012

Graad 12_September eksamen

Prakties: 6 September
Teorie: 13 September

NB: Ons skryf eksterne vraestelle ter voorbereiding vir die finale November eksamen. Daar is dus geen werksafbakening nie. Die vraestelle sal alles (alle hoofstukke in handboek asook teoretiese/praktiese aspekte wat ons in graad 10 en 11 behandel het) dek.

Graad 11_Teorie toets

Teorie: 30 Augustus
Werksafbakening:
Hoofstuk 1.2, 1.5, 6.1, 6.2
Hoofstuk 1.5
Hoofstuk 6.1, 6.2

Foutboodskappe bl 150, 151
Datatipes bl 153
Toepassing van formules
Teoretiese toepassing van databasis (hst 4.1, 4.2, 4.3)

Tuesday, 7 August 2012

Graad 10_September toetse

Teorie: 16 Aug
Prakties: 13 September


Werksafbakening
Teorie
HOOFSTUK 3 Hardeware en sagteware 1
HOOFSTUK 6 Hardeware en sagteware 2
HOOFSTUK 7 Rekenaarbestuur en netwerke
HOOFSTUK 11 Netwerke, e-kommunikasie, Web
Ekstra notas (internet,e-pos)

Prakties
HOOFSTUK 4 Woordverwerking 1
HOOFSTUK 5 Woordverwerking2
HOOFSTUK 8 Woordverwerking 3
HOOFSTUK 9 Sigblaaie 1
HOOFSTUK 13 Sigblaaie 2
HOOFSTUK 14 Woordverwerking 4

Sunday, 5 August 2012


Welkom by ons nuwe RTT (Rekenaartoepassingstegnologie) blog. Hou hierdie spasie dop vir gereelde nuusflitse oor opkomende toets- of eksamendatums, werksafbakening, nuwe tendense, ens. Julle is welkom om kommentaar te lewer.
Gr 10 RTT


Let daarop dat netiket gevolg moet word en dat onwelvoeglike taalgebruik, ongepaste aanmerkings, ens. onaanvaarbaar is.